Chord Gitar

Chord Gitar dan Lirik Lagu Sonvanger Oleh Valiant Swart

82
×

Chord Gitar dan Lirik Lagu Sonvanger Oleh Valiant Swart

Sebarkan artikel ini

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dit is donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar’s ‘n liedjie in die gange waar die son kan sing
Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen

Sonvanger ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommer so in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn

Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy die son vir my kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel

Koor

Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad
En ‘n handjie vol strale vir die donker in my hart

Koor

Chord lagu Sonvanger punya ritme dan masuk dalam album Maanhare (2002).
Di website ini, kamu juga bisa dapetin chord lain, seperti chord lagu jazz, chord lagu country, pop, rock, dll.

Jangan lupa selalu latihan untuk mainin gitar lagu Sonvanger. Awal-awal mungkin susah, semoga setelah terbiasa, nanti kamu bisa menguasai semua lagu Valiant Swart

Tinggalkan Balasan

Alamat email Anda tidak akan dipublikasikan. Ruas yang wajib ditandai *